Doen.

‘n Mens is net so goed soos dit waarvoor hy lief is.

Doen

Een tree terug

Die skooljaar het afgeskop en het alle verwagtinge oortref. My appelkar was weer flenters, want ek het mos alewig ʼn prentjie in my kop van hoe ek dink dinge gaan afspeel. In my gedagtes: Ben glimlag mooi vir die kamera by sy tafel en gee vir my ʼn stywe druk.

lees meer
Doen

Iets konkreet

Ek dreig al lank om in die televisiekas se laai te grawe en weer my ou vriende op te soek wat my deur skool gekry het. Daar lê so baie emosie en gevoelens in elk van die CD-kassies, dat ek dit maar vir ʼn lang ruk uitgestel het en eerder

lees meer
Doen

Onthou die nou

Party mense sit al met leë neste, maar terwyl ons sʼn nog vol aksie en lewe is, probeer ek soveel as kan onthou en inneem. Ongelukkig val die pittige sêgoed te vinnig na mekaar, so ek sukkel om by te bly, maar vandag het ek weer opnuut besef hoe baie

lees meer
Doen

Ons doen te veel

Met die reën wat kort-kort val en ʼn lug bo ons koppe vol beloftes, op ʼn doodgewone Woensdag, sit ek tevrede met ʼn koffie terwyl die seuns speel. Jan en Ben wou die strate vat en toe keer die reën hulle om maats te gaan soek. Die twee het vinnig

lees meer
Doen

My dankie

Geen dag is net ʼn gewone dag nie en vandag was ook nie ʼn uitsondering nie. Met die opstaanslag mag die hele aksie van pap maak, kosblik pak en Covid-briefie regsit so bietjie voel soos iets wat vooraf geprogrammeer is, maar soos die res van die dag uitspeel, kom die

lees meer
Doen

Meer as ‘n voël

Voëls. Alles van hierdie geveerde spesie laat my ril. Die kraalogies wat loer. Die onvoorspelbare snawel wat in ʼn nanosekonde jou van ʼn vinger kan ontneem. Benerige beentjies. Benerige lyfie. So breekbaar, maar braaf genoeg om ʼn mens aan te durf met vlerke wat fladder in jou gesig en allerhande