Dink.

Geleenthede dra selde etikette.

Dink

Wat ek wou sê

Ek wou jou al ‘n paar keer bel, maar veral vandag. Vandag wou ek vir jou sê hoe rof die jaar weggetrek het. Ek wou oor ‘n paar stupid mense afgepak het, ek wou vir jou vertel van my suurdeegplantjie wat nie wil lewe kry nie en die meisie het

lees meer
Dink

Bid en sulke goed

Dié tyd van die jaar neem ek graag voorraad van die dinge wat die afgelope jaar gebeur het, ek sif deur als wat ek wil vergeet en onthou. Daar was ook ʼn paar kursusse waarvoor ek nie geregistreer het nie, maar nietemin het die onbeplande ook ʼn plek kom vind.

lees meer
Dink

Om ‘n draaitjie te ry

Ons was die vakansie op nuwe paaie. Meeste van die kere ry ons verby bekende bakens en ons weet wanneer om die volgende dorp te verwag en waar die diere vry oor die pad loop. Hierdie keer was anders. Ons het hoegenaamd niks van enige dorp of pad geweet nie.

lees meer
Dink

Heilige stilte

Vanoggend het ek ʼn slag tyd gemaak om stil te sit. Die gejaag irriteer my grensloos, dit voel of niks met intensie en egtheid gedoen word nie. Maar helaas, ek kon stil sit en dit was goed en nodig. Ek het by ons 10-jarige vriend, Eben, gaan sit. Eben is

lees meer
Dink

Dit vat baie lank om ‘n kombers te hekel

Die winter wat begin voelers uitsteek het vroeër in die jaar en oudergewoonte net soos die gedagtes van sop en meer koffie by my kom draai, net so begin my kop weer aan wol dink. As die lug koud is en die son suinig is met sy hitte, moet hande

lees meer
Dink

Niks is nie niks nie

Die afgelope ruk is ek nogal bewus van allerhande lugleegtes wat om my kop draai soos borrels. ʼn Hele vertrek vol borrels niks, amper soos ʼn badskuim-advertensie. Al verskil is, in die advertensie lyk die vrou in die bad gewoonlik heel aangedaan met die swewende borrels om haar kop. Om

lees meer