Inspireer.

Vir elke minuut van woede, verloor jy 60 sekondes van geluk.

Inspireer

Iets nuut

Ek het dit bietjie uitgestel om te kom sit voor ʼn wit skerm en om dinge op skrif te stel sodat ek kan sin maak. My brein het dit nodig, dit is seker soos wat ʼn drawwer moet voel wat nou vasgekeer sit op ʼn vliegtuig. Ek het tyd probeer

lees meer
Inspireer

Maak ‘n plan

Hennie het op 18 Mei sy vyfde verjaardagkoek se kersies doodgeblaas. Hy en Jan stap al die pad saam van graad R af. Eers was dit huiswerk in die middae, toe word daar geleer lees en Jan wou nooit Hennie se lyf skuif as hy oor die boek lê nie,

lees meer
Inspireer

Soos ‘n kind

In ʼn gejaagde lewe is dit maklik om die kernwaardes van die lewe te mis tussen al die tydgleuwe wat vooraf geskeduleer is. Vanoggend was ek bederf met die stil wete dat goedheid nie uitgesterf het en net in ou stowwerige boeke opgesluit lê nie. Goedheid is so naby soos

lees meer
Inspireer

Hondehart

ʼn Derde van die jaar is verby en as daar nou voorraad moet geneem word, het ek regtig nie veel om te wys nie. Op my lessenaar lê penne, ʼn mondeling wat geleer moet word, ʼn oop dagboek wat ek van Januarie af met kleurpenne versier het maar nou weer

lees meer
Inspireer

Agter die skerms

Dit is Maart. Dit is regtig al die derde maand van die jaar, alhoewel dit soos November voel, alhoewel ek nog nie balans kon vind tussen werk en huis nie, alhoewel so baie ongedaan is. ʼn Nuwe jaar moet minstens twee weke se meet en pas kos en dan moet

lees meer
Inspireer

ʼn Jasbegrafnis vir 2024

Die afgelope jaar was soos ‘n ongenooide gas wat als kom deurmekaar gooi het. Wat is ʼn jaar sonder uitdagings, ʼn paar stampe en stote en lekker baie trane. Saam met al die baie dae se kwaad raak, weer bly raak, wonder oor dinge, uitsien na dinge en bang is