Seer
Die afgelope ruk is ek meer bewus van mense om my wat seer het. Almal se seer is anders verpak en onder verskillende lae skuil daar ʼn stuk vrot ding,…
Die afgelope ruk is ek meer bewus van mense om my wat seer het. Almal se seer is anders verpak en onder verskillende lae skuil daar ʼn stuk vrot ding,…
Die vakansie is amptelik verby. Daar was ʼn halwe skoolweek om dit te prosesseer, maar nou moet alle trane afgevee wees en sokkies moet opgetrek word nie. Ek het nog…
Van alle dinge in die samelewing wat verkeerd kan wees, is onregverdigheid die ding wat my die seerste maak. Ek kan nie my kop draai en ander pad kyk nie,…
Na gisteraand se Carte Blanche-episode kon ek nie slaap nie. Die CBD-druppels het ook nie juis gewerk soos hulle moes nie en my kop het bly dwaal na ʼn lelike…
Party mense dra ʼn tasbare kalmte saam met hulle rond en dis mooi om te sien. Hulle het berusting in alles wat met hulle gebeur, hulle aanvaar volkome dat ʼn…
My ma het iewers in haar twintigs ʼn nare ondervinding met water gehad. ʼn Paar vriende het gaan swem by Walvisbaai en sy was maar skrikkerig, want die see is…
Sonder dat ek wil, bevind ek myself daagliks opnuut in ʼn weegskaal. Party dinge wat aan my knaag is groot goed, té groot om klein te kry op een dag.…
Om jou asem diep in te trek en uit te blaas as jou huis lyk of 'n tropiese sikloon dit getref het, die dag se skedule van die gesin jou…
Ek het nie ʼn dag en datum vir wanneer ek die eerste keer ʼn krismisroos gesien het nie, al wat ek weet is dat dit my lewe verander het. Die…