Krimpies
Hulle sê oudword is nie vir sissies nie, dit kom met ‘n pakkie wat soms te swaar voel om self te dra en ongenooide skete wat kom kuier in knieë,…
Hulle sê oudword is nie vir sissies nie, dit kom met ‘n pakkie wat soms te swaar voel om self te dra en ongenooide skete wat kom kuier in knieë,…
Ek het dit bietjie uitgestel om te kom sit voor ʼn wit skerm en om dinge op skrif te stel sodat ek kan sin maak. My brein het dit nodig,…
Ek wou jou al ‘n paar keer bel, maar veral vandag. Vandag wou ek vir jou sê hoe rof die jaar weggetrek het. Ek wou oor ‘n paar stupid mense…
Dié tyd van die jaar neem ek graag voorraad van die dinge wat die afgelope jaar gebeur het, ek sif deur als wat ek wil vergeet en onthou. Daar was…
Hennie het op 18 Mei sy vyfde verjaardagkoek se kersies doodgeblaas. Hy en Jan stap al die pad saam van graad R af. Eers was dit huiswerk in die middae,…
Ons was die vakansie op nuwe paaie. Meeste van die kere ry ons verby bekende bakens en ons weet wanneer om die volgende dorp te verwag en waar die diere…
In ʼn gejaagde lewe is dit maklik om die kernwaardes van die lewe te mis tussen al die tydgleuwe wat vooraf geskeduleer is. Vanoggend was ek bederf met die stil…
Vanoggend het ek ʼn slag tyd gemaak om stil te sit. Die gejaag irriteer my grensloos, dit voel of niks met intensie en egtheid gedoen word nie. Maar helaas, ek…
ʼn Derde van die jaar is verby en as daar nou voorraad moet geneem word, het ek regtig nie veel om te wys nie. Op my lessenaar lê penne, ʼn…
Dit is Maart. Dit is regtig al die derde maand van die jaar, alhoewel dit soos November voel, alhoewel ek nog nie balans kon vind tussen werk en huis nie,…