Meer as ‘n voël
Voëls. Alles van hierdie geveerde spesie laat my ril. Die kraalogies wat loer. Die onvoorspelbare snawel wat in ʼn nanosekonde jou van ʼn vinger kan ontneem. Benerige beentjies. Benerige lyfie.…
Voëls. Alles van hierdie geveerde spesie laat my ril. Die kraalogies wat loer. Die onvoorspelbare snawel wat in ʼn nanosekonde jou van ʼn vinger kan ontneem. Benerige beentjies. Benerige lyfie.…
Ons familie chat op WhatsApp is ʼn heerlike plek. Dis niggies en tannies uit die Kalahari, Pretoria, Springs, Upington en natuurlik ons nimlike Derick in die Kaap wat nie kan…
Op die oog af lyk ek dalk of ek geen beheer het nie, maar ek het tot ʼn mate en dit laat voel my veilig. Vreemd dat grootmense ook moet…
As kind as my ma-hulle gou iewers gaan kuier het en ek wou nie saam nie, het ek later eintlik so bietjie spyt begin kry. Alhoewel dit veilig was en…
Blaai rond op sosiale media en jy sien al die selfies en gelukkige gesigte, baie keer gaan dit ook met ʼn aanhaling of Bybelvers gepaard. Dit sinspeel gewoonlik daarop dat…
Anders is iets wat nie almal in hul lewe soek nie, ʼn meer gewilde woord is “dieselfde”. Skaapmentaliteit is lekker veilig, want dan loop jy nie met ʼn teiken op…
Ek weet nie wat is dit met ekstroverte nie, hulle wil alewig ʼn introvert aanneem en leer om bietjie uit ‘sy dop te kom’. Ek is ook skuldig hieraan. Ek…
ʼn Jaar gelede is my ma met borskanker gediagnoseer, nie een van ons in die familie het dit ooit as ʼn doodsvonnis beskou nie, maar ons almal het maar onseker…
Ek sit ʼn rukkie terug in die Spur oorkant ʼn seuntjie. Ben het weggeglip en my alleen gelos met ʼn bordjie chips en ʼn melkskommel. Dié het my eintlik net…
Na gisteraand se Carte Blanche-episode kon ek nie slaap nie. Die CBD-druppels het ook nie juis gewerk soos hulle moes nie en my kop het bly dwaal na ʼn lelike…