Een tree terug
Die skooljaar het afgeskop en het alle verwagtinge oortref. My appelkar was weer flenters, want ek het mos alewig ʼn prentjie in my kop van hoe ek dink dinge gaan…
Die skooljaar het afgeskop en het alle verwagtinge oortref. My appelkar was weer flenters, want ek het mos alewig ʼn prentjie in my kop van hoe ek dink dinge gaan…
Ek dreig al lank om in die televisiekas se laai te grawe en weer my ou vriende op te soek wat my deur skool gekry het. Daar lê so baie…
Party mense sit al met leë neste, maar terwyl ons sʼn nog vol aksie en lewe is, probeer ek soveel as kan onthou en inneem. Ongelukkig val die pittige sêgoed…
Met die reën wat kort-kort val en ʼn lug bo ons koppe vol beloftes, op ʼn doodgewone Woensdag, sit ek tevrede met ʼn koffie terwyl die seuns speel. Jan en…
Geen dag is net ʼn gewone dag nie en vandag was ook nie ʼn uitsondering nie. Met die opstaanslag mag die hele aksie van pap maak, kosblik pak en Covid-briefie…
Voëls. Alles van hierdie geveerde spesie laat my ril. Die kraalogies wat loer. Die onvoorspelbare snawel wat in ʼn nanosekonde jou van ʼn vinger kan ontneem. Benerige beentjies. Benerige lyfie.…
Op die oog af lyk ek dalk of ek geen beheer het nie, maar ek het tot ʼn mate en dit laat voel my veilig. Vreemd dat grootmense ook moet…
Blaai rond op sosiale media en jy sien al die selfies en gelukkige gesigte, baie keer gaan dit ook met ʼn aanhaling of Bybelvers gepaard. Dit sinspeel gewoonlik daarop dat…
Ek weet nie wat is dit met ekstroverte nie, hulle wil alewig ʼn introvert aanneem en leer om bietjie uit ‘sy dop te kom’. Ek is ook skuldig hieraan. Ek…
Daar is nie tyd nie. Daar is mos nooit tyd nie. In hierdie daar-is-nie-tyd-nie ingestelde dag moet daar gepak word. Dié keer net vir myself. Ek kry eers tyd om…