Iets nuut
Ek het dit bietjie uitgestel om te kom sit voor ʼn wit skerm en om dinge op skrif te stel sodat ek kan sin maak. My brein het dit nodig,…
Ek het dit bietjie uitgestel om te kom sit voor ʼn wit skerm en om dinge op skrif te stel sodat ek kan sin maak. My brein het dit nodig,…
Hennie het op 18 Mei sy vyfde verjaardagkoek se kersies doodgeblaas. Hy en Jan stap al die pad saam van graad R af. Eers was dit huiswerk in die middae,…
In ʼn gejaagde lewe is dit maklik om die kernwaardes van die lewe te mis tussen al die tydgleuwe wat vooraf geskeduleer is. Vanoggend was ek bederf met die stil…
ʼn Derde van die jaar is verby en as daar nou voorraad moet geneem word, het ek regtig nie veel om te wys nie. Op my lessenaar lê penne, ʼn…
Dit is Maart. Dit is regtig al die derde maand van die jaar, alhoewel dit soos November voel, alhoewel ek nog nie balans kon vind tussen werk en huis nie,…
Die afgelope jaar was soos ‘n ongenooide gas wat als kom deurmekaar gooi het. Wat is ʼn jaar sonder uitdagings, ʼn paar stampe en stote en lekker baie trane. Saam…
Nadat ek ʼn kuier in die Kalahari by my liewe niggie gehad het, het ek met nuwe lus en ywer na my huis teruggekeer om alle hoekies weer te organiseer…
Hulle sê mos in ʼn wêreld waar jy enigiets kan wees, wees net jouself. Behalwe as jy té anders is, wees dan bietjie meer soos die res ter wille van…
ʼn Jaar is verby en daar word geskenke toegedraai, skryfbehoeftes vir die nuwe jaar gemerk en lysies gemaak vir dinge wat oorstaan na dinge wat kan wag vir Januarie.Dit is…
Nog net ʼn kwart oor van die jaar en dan is nog ʼn jaar verby. Nog ʼn jaar word verpak in rame teen die muur en skulpies in ʼn bottel…