Regpak is nodig
Mens sal seker nooit weet waaroor mens als reg en verkeerd was nie, alles kan mos geregverdig word na smaak. Op gevoel tas almal vorentoe met die hoop dat dit…
Mens sal seker nooit weet waaroor mens als reg en verkeerd was nie, alles kan mos geregverdig word na smaak. Op gevoel tas almal vorentoe met die hoop dat dit…
Ek dreig al lank om in die televisiekas se laai te grawe en weer my ou vriende op te soek wat my deur skool gekry het. Daar lê so baie…
Party mense sit al met leë neste, maar terwyl ons sʼn nog vol aksie en lewe is, probeer ek soveel as kan onthou en inneem. Ongelukkig val die pittige sêgoed…
Op 19 het begin kennis maak met verlange. Elke Sondae het soos ʼn ewigheid gevoel en al was ek in die koshuis, waar daar geen tekort aan geselskap was nie,…
Die afgelope ruk is ek meer bewus van mense om my wat seer het. Almal se seer is anders verpak en onder verskillende lae skuil daar ʼn stuk vrot ding,…
Ilne Fourie Djong, kyk ek hou van ‘n kunstefees. Nei wat praat ek, hou? Ek laaik dit! Hulle sê mos ‘n kunstefees het ‘n vibe, djy wiet, ‘n feeling. Dis…
Ilne Fourie Liewe Jesus Onthou U toe ek nog klein was? Hoe ons Vrydae by oom Spiros se kafee videospeletjies soos Street Fighter en Contra kon speel vir 50c. Pacman…