Beste voetjie
Ek het nog altyd gewonder oor die sêding van “sit jou beste voetjie voor”. Is my ander voetjie dan minder goed? Hoekom het mens net een voetjie wat beter is…
Ek het nog altyd gewonder oor die sêding van “sit jou beste voetjie voor”. Is my ander voetjie dan minder goed? Hoekom het mens net een voetjie wat beter is…
Sonder dat ek wil, bevind ek myself daagliks opnuut in ʼn weegskaal. Party dinge wat aan my knaag is groot goed, té groot om klein te kry op een dag.…
Om jou asem diep in te trek en uit te blaas as jou huis lyk of 'n tropiese sikloon dit getref het, die dag se skedule van die gesin jou…
Ek het nie ʼn dag en datum vir wanneer ek die eerste keer ʼn krismisroos gesien het nie, al wat ek weet is dat dit my lewe verander het. Die…