Woensdag-magic
Soms verloop alles seepglad in ʼn huishouding en dan kan mens amper nie dink dat iets ooit skeef geloop het nie. Tot dit skeefloop. Ek verpes die verandering wat seisoene…
Soms verloop alles seepglad in ʼn huishouding en dan kan mens amper nie dink dat iets ooit skeef geloop het nie. Tot dit skeefloop. Ek verpes die verandering wat seisoene…
Die vakansie is amptelik verby. Daar was ʼn halwe skoolweek om dit te prosesseer, maar nou moet alle trane afgevee wees en sokkies moet opgetrek word nie. Ek het nog…
Ons ken hulle. Hulle is in ons strate, in ons families, hulle beweeg tussen die winkelrakke, by die skool, in die kerk en by restaurante. My oë het weer oopgegaan…
Amper klaar met die tweede maand van die nuwe jaar en dit voel soos middel November. Nog voor ek ʼn nuwe dagboek kon koop, of ʼn oulike glasbottel in die…
Van alle dinge in die samelewing wat verkeerd kan wees, is onregverdigheid die ding wat my die seerste maak. Ek kan nie my kop draai en ander pad kyk nie,…
Aan die begin van 2022 het ek 2021 se stof, bekommernisse en herhaalde foute afgeskud. Dit was ʼn nuwe skoon bladsy wat voor my gelê het: een sonder kantlyne of…
Soos die jaar besig is om op suurstof te lê en ons die dae aftel vir wanneer ons handdoeke en swemklere kan pak, raak my voete al hoe swaarder. Elke…
Soos ek vir die twee seuntjielywe kyk wat nog in ʼn diep slaap is, met die reën wat saggies buite val, besef ek ek het al ʼn paar keer my…
Is dit nou dit? Die jaar is feitlik op sy rug en ek het my jaarlikse gemoedsbekakking gekry, sonder dat ek daarvoor gevra het. Die swart honde weet wanneer om…
Met die reën wat kort-kort val en ʼn lug bo ons koppe vol beloftes, op ʼn doodgewone Woensdag, sit ek tevrede met ʼn koffie terwyl die seuns speel. Jan en…