Kankhi
ʼn Jaar gelede is my ma met borskanker gediagnoseer, nie een van ons in die familie het dit ooit as ʼn doodsvonnis beskou nie, maar ons almal het maar onseker…
ʼn Jaar gelede is my ma met borskanker gediagnoseer, nie een van ons in die familie het dit ooit as ʼn doodsvonnis beskou nie, maar ons almal het maar onseker…
Ek sit ʼn rukkie terug in die Spur oorkant ʼn seuntjie. Ben het weggeglip en my alleen gelos met ʼn bordjie chips en ʼn melkskommel. Dié het my eintlik net…
Na gisteraand se Carte Blanche-episode kon ek nie slaap nie. Die CBD-druppels het ook nie juis gewerk soos hulle moes nie en my kop het bly dwaal na ʼn lelike…
Party mense dra ʼn tasbare kalmte saam met hulle rond en dis mooi om te sien. Hulle het berusting in alles wat met hulle gebeur, hulle aanvaar volkome dat ʼn…
Die laaste ruk word ek nogal erg gekonfronteer met ongemak. Dis beslis iets wat niemand geniet nie. Ek is oorbewus van hoe stadig ek die afgelope week loop na my…
Baie dae sit en wonder ek wat is my storie as dinge nie so glashelder lyk nie. As ek deur dowwe lense kyk na alles om my, vervaag die duidelike…
Ek stap vandag by my niggie, met vier kinders, se huis in. Daar is absolute beheer, geen ding is uit sy plek nie. Die normale gesig, wat mens sou verwag…
My ma het iewers in haar twintigs ʼn nare ondervinding met water gehad. ʼn Paar vriende het gaan swem by Walvisbaai en sy was maar skrikkerig, want die see is…
Die begin van ʼn nuwe jaar ruik soos varsgesnyde gras, nuwe skryfbehoeftes, netjiese skoon boeke en vars brood. Alles word opnuut raakgesien, al is dit oud. My tas lyk weer…
Daar is nie tyd nie. Daar is mos nooit tyd nie. In hierdie daar-is-nie-tyd-nie ingestelde dag moet daar gepak word. Dié keer net vir myself. Ek kry eers tyd om…