Dit vat baie lank om ‘n kombers te hekel
Die winter wat begin voelers uitsteek het vroeër in die jaar en oudergewoonte net soos die gedagtes van sop en meer koffie by my kom draai, net so begin my…
Die winter wat begin voelers uitsteek het vroeër in die jaar en oudergewoonte net soos die gedagtes van sop en meer koffie by my kom draai, net so begin my…
Die afgelope ruk is ek nogal bewus van allerhande lugleegtes wat om my kop draai soos borrels. ʼn Hele vertrek vol borrels niks, amper soos ʼn badskuim-advertensie. Al verskil is,…
Nadat ek ʼn kuier in die Kalahari by my liewe niggie gehad het, het ek met nuwe lus en ywer na my huis teruggekeer om alle hoekies weer te organiseer…
Hulle sê mos in ʼn wêreld waar jy enigiets kan wees, wees net jouself. Behalwe as jy té anders is, wees dan bietjie meer soos die res ter wille van…
Ek het lanklaas net gesit, want daar dwarrel tienduisend dinge in my kop en as my lyf tot ruste kom, gaan daar aan elke gedagte aandag gegee moet word. Ek…
Na ʼn jaar se tande kners en voortstoom het ons gaan lawe in die Karoo se vlaktes en ʼn draai by die see se groot waters gemaak. Die voornemens wat…
Die skooljaar het afgeskop en het alle verwagtinge oortref. My appelkar was weer flenters, want ek het mos alewig ʼn prentjie in my kop van hoe ek dink dinge gaan…
ʼn Jaar is verby en daar word geskenke toegedraai, skryfbehoeftes vir die nuwe jaar gemerk en lysies gemaak vir dinge wat oorstaan na dinge wat kan wag vir Januarie.Dit is…
Nog net ʼn kwart oor van die jaar en dan is nog ʼn jaar verby. Nog ʼn jaar word verpak in rame teen die muur en skulpies in ʼn bottel…
Die kwartaal is al oor die helfte, die lente is hier en die tyd hou aan rol en bring nuwe oggende en aande. Nuwe aandetes, nuwe skottelgoed, nuwe huiswerk, nuwe…