Om lief te hê
Die kwartaal is al oor die helfte, die lente is hier en die tyd hou aan rol en bring nuwe oggende en aande. Nuwe aandetes, nuwe skottelgoed, nuwe huiswerk, nuwe…
Die kwartaal is al oor die helfte, die lente is hier en die tyd hou aan rol en bring nuwe oggende en aande. Nuwe aandetes, nuwe skottelgoed, nuwe huiswerk, nuwe…
Op skool wou ek altyd my eie hond hê, een wat alles saam met my doen en my na-aap. Die jare wat ek nog oorgehad het in die huis is…
Ilne Fourie Djong, kyk ek hou van ‘n kunstefees. Nei wat praat ek, hou? Ek laaik dit! Hulle sê mos ‘n kunstefees het ‘n vibe, djy wiet, ‘n feeling. Dis…
Ilne Fourie Liewe Jesus Onthou U toe ek nog klein was? Hoe ons Vrydae by oom Spiros se kafee videospeletjies soos Street Fighter en Contra kon speel vir 50c. Pacman…
Partykeer wonder ek hoekom ek dink ek kan nie en dan haal ek my lysie uit wat ek saam met my ronddra om myself net weer te herinner: Nee, jy…
Verlede week was ons by ouma Gloria se begrafnis, ʼn feesviering van iemand wat 96 jaar gelewe het. Iemand wat saggies en sonder te veel lyding die poorte van die…
Soms verloop alles seepglad in ʼn huishouding en dan kan mens amper nie dink dat iets ooit skeef geloop het nie. Tot dit skeefloop. Ek verpes die verandering wat seisoene…
Ons ken hulle. Hulle is in ons strate, in ons families, hulle beweeg tussen die winkelrakke, by die skool, in die kerk en by restaurante. My oë het weer oopgegaan…
Amper klaar met die tweede maand van die nuwe jaar en dit voel soos middel November. Nog voor ek ʼn nuwe dagboek kon koop, of ʼn oulike glasbottel in die…
Aan die begin van 2022 het ek 2021 se stof, bekommernisse en herhaalde foute afgeskud. Dit was ʼn nuwe skoon bladsy wat voor my gelê het: een sonder kantlyne of…